• Uncategorized

    Meisies hou Weskus se naam hoog in toernooi | Netwerk24

    Andrea Lewaks se trofee is deur die super skaak groot meester, Wesley So van die VSA, aan haar oorhandig.Foto: Twee jong meisies het ongetwyfeld die Weskus se naam hoog gehou met hul uitstekende prestasies by die Suid-Afrikaanse junior skaak­kampioenskap wat van 16 Desember tot 24 Desember in Boksburg plaasgevind het. Andrea Lewaks (6) en Jamie-Lee Mitchells (16) woon in Vredenburg. Andrea het met goud in haar afdeling weggestap en is gekroon as die o.8-meisieskampioen. Dit is die eerste keer dat die Weskus ’n nasionale kampioenskaps­titel kon verower. Andrea is ook in November verlede jaar deur die Weskus-sportraad as finalis vir die junior sportvrou van die jaar aangewys. Jamie-Lee het die…