• Magazine & Articles

    Plaaslike kinders maak puik skuiwe | Netwerk24

    Altesaam 85 skaakspelers het hulle goed van hul taak gekwyt in die St. Helenabaai-opeskaaktoernooi wat Saterdag 9 Februarie in die plaaslike gemeenskapsaal beslis is. Volgens André Lewaks, adjunkpresident by Weskus-skaak, het die spelers in die ouderdomskategorieë o.8, o.10, o.12, o.14 en o.18 deelgeneem. “Die o.8-spelers het in die standaardskaak-afdeling met ’n tydkontrole van 30 minute elk gespeel terwyl die o.10- tot o.18-groepe met ’n tydkontrole van 45 minute en tussenposes van 15 sekondes gespeel het.” Die o.18-wenners het skitterende prestasies behaal: Elijah Richards (derde), Jamie-Lee Mitchels (eerste) en Keano Lesch (vierde). ¦Weskus-skaak nooi enige individue en maatskappye wat ’n finansiële bydrae of enige ander ondersteuning aan bogenoemde kinders asook Weskus-skaak…

  • Competition,  Magazine & Articles

    Blitz chess for skills | Netwerk24

    The winners of the Open Blitz Section are Henrico Titus (tournament supervisor). Front: Jamie-Lee Mitchells, Shaundré Lewaks and Dominique Titus.Foto: The West Coast Chess Union recently hosted a back-to-school chess tournament where more than 50 school children participated on Saturday 19 January and Sunday 20 January. This tournament consisted of various categories such as: the open section which had a game time control of three minutes and two seconds increments, as well as an u-8 section which had a time control of 30 minutes. The goal for the tournament was to celebrate the new school year and to encourage the chess players to prepare themselves for the year. The West…

  • Magazine & Articles

    Weskus maak goeie skuiwe | Netwerk24

    Die bordpryswenners wat aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak-kampioenskap deelgeneem het. Voor is Dominique Titus, Shaundre Lewaks, Shakir Kariem, Mar-Rochelle Geldenhuys, Chadley Klaaste. Agter is Jacques Basson (afrigter), Henrico Titus (spanbestuurder), Basil Ellman (hoofafrigter), Nathan Kamalie (afrigter), Sonia Lewaks (spanbestuurder) en André Lewaks (spanbestuurder).Foto: Die Weskus-skaakunie het die jaar op ’n hoogtepunt afgesluit met altesaam 27 skaakspelers wat aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap deelgeneem het. Die toernooi het van Sondag 16 Desember tot Maandag 24 Desember in Boksburg plaasgevind. Dit is die grootste getal spelers wat Weskus-skaak nóg in ’n nasionale kampioenskap verteenwoordig het. Die spelers het meegeding in die o.8-, o.10-, o.12-, o.16- en o.18-afdelings vir streekspanne. Weskus-spelers het…

  • Competition,  Magazine & Articles

    Two tiny chess masters on SA under-8 Grand Prix list | Netwerk24

    West Coast Chess (WCC) is currently celebrating some wonderful achievements, as two of its u-8 chess players have finished in the top 20 of the u-8 category on both the Grand Prix list for Grand Prix scoring as well as the rating list for highest rated players in South Africa. The rankings are very significant, in the sense that it reflects the top 20 chess players per age group in South Africa that are eligible to be invited to participate at the South African Junior Closed Chess Championships (SAJCC) that will take place in 2019. The tournament is normally used to select the different South African Chess Teams. Jacelyn Cardinal…

  • Competition,  Magazine & Articles

    West Coast Chess on a roll with several ratings gains | Netwerk24

    The West Coast Chess Union has moved up two places on the standard chess ranking list and is now placed 20th out of 40 regions. Many members of the West Coast Chess Union also moved up in their rankings as well. Jacques Basson achieved the 84th place out of 100 players for the most wins until September 2018. Andrea Lewaks was also placed 19th on the u-8 Grand Pix ranking list. Arthur Resandt achieved 22nd place and Ethan Billet was placed 71th, and both received the highest rating gain for September 2018. The ArcelorMittal South Africa (AMSA) Chess Club also won the league in the region. This year, the union…

  • Magazine & Articles

    ’n Hupstoot vir Weskus-skaak | Netwerk24

    Danksy Duferco Steel Processing kan kinders met ’n passie vir skaak die sport bevorder. Agter van links is Lyndon Julies, president van die Weskus-skaakunie, en Nathan Kamalie, bestuurslid, saam met die lede en kinders van die skaakontwikkelingspan met hul nuwe toerusting. Die ontwikkeling van skaak in die Weskus-gebied het onlangs ’n groot hupstoot gekry met ’n baie nodige skenking van skaaktoerusting. Duferco Steel Processing in Saldanha het Saterdag 28 April by Masipathisane Primêre Skool die skenking gedoen. Skaak is baie meer as net ’n kompeterende sport, meen André Lewaks, visepresident van die Weskus-skaakunie. “Navorsing wys skaak lewer ’n groot bydrae tot verbeterde akademiese vordering, veral in die gebiede van wiskunde…