• Competition,  Donations & Sponsors

    Blitz Chess for skills

    The winners of the Open Blitz Section are Henrico Titus (tournament supervisor). Front: Jamie-Lee Mitchells, Shaundré Lewaks and Dominique Titus.Foto: The West Coast Chess Union recently hosted a back-to-school chess tournament where more than 50 school children participated on Saturday 19 January and Sunday 20 January. This tournament consisted of various categories such as: the open section which had a game time control of three minutes and two seconds increments, as well as an u-8 section which had a time control of 30 minutes. The goal for the tournament was to celebrate the new school year and to encourage the chess players to prepare themselves for the year. The West…

  • Donations & Sponsors

    ’n Hupstoot vir Weskus-skaak

    Die ontwikkeling van skaak in die Weskus-gebied het onlangs ’n groot hupstoot gekry met ’n baie nodige skenking van skaaktoerusting. Danksy Duferco Steel Processing kan kinders met ’n passie vir skaak die sport bevorder. Agter van links is Lyndon Julies, president van die Weskus-skaakunie, en Nathan Kamalie, bestuurslid, saam met die lede en kinders van die skaakontwikkelingspan met hul nuwe toerusting. Die ontwikkeling van skaak in die Weskus-gebied het onlangs ’n groot hupstoot gekry met ’n baie nodige skenking van skaaktoerusting. Duferco Steel Processing in Saldanha het Saterdag 28 April by Masipathisane Primêre Skool die skenking gedoen. Skaak is baie meer as net ’n kompeterende sport, meen André Lewaks, visepresident…