• Competition,  Photo's

    West Coast Players doing very well at the Western Cape Women’s Month Tournament

    The Western Cape Women’s Championships were held during the weekend of the 09th to 11 August 2019. The event was also open for men’ to participate in certain sections. More than 100 players from all over the Western Cape participated in this prestigious event. The event was graced with the presence of many high profile South African female players such as the South African Women’s Champion, Womans International Master (WIM) Jesse February as well as players such as WIM Anzel Laubscher, Women’s Fide Master Dantelle Joubert and Women’s Candidate Master Natasha Joubert. It was also the first time that  the West Coast was visited by a SA Champion in the…

  • Competition,  Photo's

    West Coast Chess honored women during women’s month

    The West Coast Chess Union honored women’ during the month of August with a number of activities that took place from 6 till 8 August 2019. The activities were done in partnership with Club Mykonos. The first activity was a motivational session done by the South African Women’s Chess Champion, Women’s International Master Jesse February. During her, Jesse shared her personal experiences of being a woman in sports and how her life journey developed as a player. Her focus was on how to deal with setbacks as a player as well as the importance of self-image and self-confidence as a player. Jesse also held a coaching session as part of…

  • Competition

    Weskus Ope Skaak hou Weskus Ope Skaak Toernooi.

    Weskus Ope Skaak hou Weskus Ope Skaak Toernooi. Die Weskus Ope Skaak Kampioenskappe het die naweek van die 27 tot 28ste April plaasgevind. Altesaam 127 spelers het in die kompetisie meegeding in A, B, C afdelings. Die Weskus Ope toernooi word gekenmerk as die strafste Skaak kompetisies in die Weskus en skaak spelers van verskillende ouderdoms groepe en ervarings vlakke ding teen mekaar mee. n Speler met n ouderdom van 7 jaar kan in skere seksies dus teen n speler van 50 jaar oud speel. Die kompetisie vas baie sterk en spelers het van sover as Kaapstad, Pniel en Riversdal gekom om aan hierdie Prestige Skaak Toernooi deel te neem.…

  • Magazine & Articles

    Plaaslike kinders maak puik skuiwe | Netwerk24

    Altesaam 85 skaakspelers het hulle goed van hul taak gekwyt in die St. Helenabaai-opeskaaktoernooi wat Saterdag 9 Februarie in die plaaslike gemeenskapsaal beslis is. Volgens André Lewaks, adjunkpresident by Weskus-skaak, het die spelers in die ouderdomskategorieë o.8, o.10, o.12, o.14 en o.18 deelgeneem. “Die o.8-spelers het in die standaardskaak-afdeling met ’n tydkontrole van 30 minute elk gespeel terwyl die o.10- tot o.18-groepe met ’n tydkontrole van 45 minute en tussenposes van 15 sekondes gespeel het.” Die o.18-wenners het skitterende prestasies behaal: Elijah Richards (derde), Jamie-Lee Mitchels (eerste) en Keano Lesch (vierde). ¦Weskus-skaak nooi enige individue en maatskappye wat ’n finansiële bydrae of enige ander ondersteuning aan bogenoemde kinders asook Weskus-skaak…

  • Competition,  Donations & Sponsors

    Blitz Chess for skills

    The winners of the Open Blitz Section are Henrico Titus (tournament supervisor). Front: Jamie-Lee Mitchells, Shaundré Lewaks and Dominique Titus.Foto: The West Coast Chess Union recently hosted a back-to-school chess tournament where more than 50 school children participated on Saturday 19 January and Sunday 20 January. This tournament consisted of various categories such as: the open section which had a game time control of three minutes and two seconds increments, as well as an u-8 section which had a time control of 30 minutes. The goal for the tournament was to celebrate the new school year and to encourage the chess players to prepare themselves for the year. The West…

  • Competition,  Magazine & Articles

    Blitz chess for skills | Netwerk24

    The winners of the Open Blitz Section are Henrico Titus (tournament supervisor). Front: Jamie-Lee Mitchells, Shaundré Lewaks and Dominique Titus.Foto: The West Coast Chess Union recently hosted a back-to-school chess tournament where more than 50 school children participated on Saturday 19 January and Sunday 20 January. This tournament consisted of various categories such as: the open section which had a game time control of three minutes and two seconds increments, as well as an u-8 section which had a time control of 30 minutes. The goal for the tournament was to celebrate the new school year and to encourage the chess players to prepare themselves for the year. The West…

  • Uncategorized

    Meisies hou Weskus se naam hoog in toernooi | Netwerk24

    Andrea Lewaks se trofee is deur die super skaak groot meester, Wesley So van die VSA, aan haar oorhandig.Foto: Twee jong meisies het ongetwyfeld die Weskus se naam hoog gehou met hul uitstekende prestasies by die Suid-Afrikaanse junior skaak­kampioenskap wat van 16 Desember tot 24 Desember in Boksburg plaasgevind het. Andrea Lewaks (6) en Jamie-Lee Mitchells (16) woon in Vredenburg. Andrea het met goud in haar afdeling weggestap en is gekroon as die o.8-meisieskampioen. Dit is die eerste keer dat die Weskus ’n nasionale kampioenskaps­titel kon verower. Andrea is ook in November verlede jaar deur die Weskus-sportraad as finalis vir die junior sportvrou van die jaar aangewys. Jamie-Lee het die…

  • Magazine & Articles

    Weskus maak goeie skuiwe | Netwerk24

    Die bordpryswenners wat aan die Suid Afrikaanse Junior Skaak-kampioenskap deelgeneem het. Voor is Dominique Titus, Shaundre Lewaks, Shakir Kariem, Mar-Rochelle Geldenhuys, Chadley Klaaste. Agter is Jacques Basson (afrigter), Henrico Titus (spanbestuurder), Basil Ellman (hoofafrigter), Nathan Kamalie (afrigter), Sonia Lewaks (spanbestuurder) en André Lewaks (spanbestuurder).Foto: Die Weskus-skaakunie het die jaar op ’n hoogtepunt afgesluit met altesaam 27 skaakspelers wat aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap deelgeneem het. Die toernooi het van Sondag 16 Desember tot Maandag 24 Desember in Boksburg plaasgevind. Dit is die grootste getal spelers wat Weskus-skaak nóg in ’n nasionale kampioenskap verteenwoordig het. Die spelers het meegeding in die o.8-, o.10-, o.12-, o.16- en o.18-afdelings vir streekspanne. Weskus-spelers het…